Hieruit ken ons die gees van die waarheid en die gees van die dwaling  
  1 Johannes 4:6  
         
         
Hierdie blad kan die beste besigtig word in 'Mozilla FireFox 2.x+' op 'n resolusie van 1024 x 768
 
       
Bestuur:
       
  Dr ALA Buys (Voorsitter)
  Ds C Jooste
  Dr G J Meijer
  Ds H L J Momberg
  Dr H S van der Walt
  Mnr S Drijfhout (Drukker)
  Mev J M Das (Administrasie)
  Mev J C de Wind (Sekretaris)
  Tel: (012) 332-4676
  e-pos: jokedewind@gmail.com
 
  Administrasie:
    Mev JM Das
    Adres: Waarheid en Dwaling
      Posbus 31712
      Totiusdal
      0134
    Tel: (012) 331-4733 (na 19:00)
    e-pos: jdirkdas@magalies.net
       
  Bankbesonderhede:
    Bank: ABSA
    Tak: Waverley Plaza, Pretoria
    Rek No: 9054701904 (Spaar)
 
 
  Inhoud:
  Bekendstelling  
     

Die grondslag van die Vereniging vir Gereformeerde Lewenswandel (VGL) is die Heilige Skrif en die drie formuliere van eenheid wat in die GKSA bely word. Die doel van die VGL is om die koninkryk van God op alle lewensterreine te bevorder. Dit doen ons onder andere deur die beskikbaarstelling van aktuele en opbouende artikels in ons mondstuk, Waarheid en Dwaling. Die VGL hou ook jaarliks byeenkomste, waar voordragte oor 'n aktuele onderwerp gelewer en bespreek word.

 
  VGL Byeenkoms - Maart 2010  
     

Weens omstandighede moes die byeenkoms beplan vir 6 Maart uitgestel word. Verdere besonderhede sal later verskaf word.

 
 
  Waarheid & Dwaling  
     

NB: Ons het onlangs weer nuwe uitgawes van Waarheid en Dwaling op die webblad gepubliseer. Al die uitgawes vanaf November 2001 is nou elektronies beskikbaar.

 
  Belangrike Kennisgewings  
     
  • Wysiging van webadres: Die nuwe adres is www.vgl.co.za. Die huidige adres sal egter voorlopig nog funksioneel wees.
  •      
  • Neem asseblief kennis dat die bladsy met die skakels na ander web-tuistes onlangs nuwe informasie bygekry het. Gaan kyk gerus na al die nuwe skakels en laat ons asb. weet as u van nog skakels weet wat ons kan byvoeg.
  •      
  • Besoek gerus ons nuwe besprekingsforum, deur op die skakel bo aan die bladsy te druk. So kan u op datum bly met al die nuwe inligting wat hier geplaas word.
  •      
  • Ons het ook nou 'n nuwe blad geskep waar u ons terugvoer kan gee oor ons tuiste op die internet.
  •  
     
    U is besoeker nommer vanaf 1 Mei 2005 Suid-Afrika tyd is nou  
    Die ontwikkeling en onderhouding van die www-tuiste word versorg deur Jaco Boersema (jeboersema@gmail.com)