Hieruit ken ons die gees van die waarheid en die gees van die dwaling  
  1 Johannes 4:6  
         
         
Hierdie blad kan die beste besigtig word in 'Mozilla FireFox 2.x+' op 'n resolusie van 1024 x 768
 
       
Bestuur:
       
  Dr ALA Buys (Voorsitter)
  Ds C Jooste
  Dr G J Meijer
  Ds H L J Momberg
  Dr H S van der Walt
  Mnr S Drijfhout (Drukker)
  Mev J M Das (Administrasie)
  Mev J C de Wind (Sekretaris)
  Tel: (012) 332-4676
  e-pos: jokedewind@gmail.com
 
  Administrasie:
    Mev JM Das
    Adres: Waarheid en Dwaling
      Posbus 31712
      Totiusdal
      0134
    Tel: (012) 331-4733 (na 19:00)
    e-pos: jdirkdas@magalies.net
       
  Bankbesonderhede:
    Bank: ABSA
    Tak: Waverley Plaza, Pretoria
    Rek No: 9054701904 (Spaar)
 
 
  Artikels:
             
  Die stare decisis beginsel in reg en kerkreg (1)  
      Dr AH van den Bout Waarheid en Dwaling - Maart/April 2008  
 
      Stare decisis beteken om te staan by wat jy besluit het indien soortgelyke sake weer ter sprake kom. In kerkregtelike terme is dit die “vir vas en bindend hou” van Artikel 31 van die Kerkorde. Stare decisis is ’n regsterm wat meer volledig lui: om te staan by wat besluit is en dit wat tot ruste gekom het nie weer in beroering te bring, of nie weer in beweging te bring nie1. Beginselbesluite word geneem, wat 'n mens presedente sou kon noem. Lees verder
 
U is besoeker nommer vanaf 1 Mei 2005 Suid-Afrika tyd is nou  
Die ontwikkeling en onderhouding van die www-tuiste word versorg deur Jaco Boersema (jeboersema@gmail.com)